top of page

Die beste afslaers in die Vrystaat sedert 1965. 
Ons spesialiseer in lewendehawe en eiendom - landswyd. 
Ons is lid van die Suid-Afrikaanse instituut van afslaers.

 

Ons het elke Dinsdag 'n veiling in Bloemfontein te Tielman Roosweg, Noordhoek, elke eerste Vrydag van 'n maand in Theunissen en elke tweede Vrydag van 'n maand in Exclesior , maar voel vry om deur ons webwerf
te gaan om meer uit te vind oor ander spesiale veilings wat ons
ook aanbied.

 

Logo-PNG 2 Nov 22.png

 

 

Ons beskik oor die volgende afdelings:

 

1. Veilings

Vee

Eiendomme

Plase

Kommersiële Eiendomme

Voertuie

Plaas implemente

Staakboerdery

Insolvente Boedels

Gewone Boedels

 

2. Koop en Verkoop

Vee

Eiendomme

Plase

Kommersiële Eiendomme

Voertuie

Plaastoerusting

Implemente

 

 

 

bottom of page